Pick your preferred language

English

Afrikaans

+62
Selfsorg in Balgowan

9 Notties Avenue

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Notties Avenue, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

9 Notties Avenue is 'n selfsorghuis in Nottingham Road wat ideaal vir sakereisigers óf vakansiegangers is. Die eiendom is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamer deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 10. Die sitarea het 'n kaggel en gemaklike sitplek voor 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele, sowel as 'n braai en 'n uitsig oor die tuin. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 9 Notties Avenue, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 9 Notties Avenue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 8)
Bespreek

9 Notties Avenue, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01db4bf8744f84594d398d1a01ba46f9562dce9881873b8eaee165dca313339b3b24723afa80a3a757bc7c4b61d2443e387e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 9 Notties Avenue Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.3550807 29.9940004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang