9 On Gillian Avenue
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gillianlaan 9, Glenhurd, Gqeberha, 6045, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
9 On Gillian Avenue is 'n lieflike, knus woonstel wat in Glenhurd, Gqeberha geleë is. Dit bied slaapplek aan 2 gaste wat 'n ontspanne oornagplek soek.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, ketel, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-sitarea het 'n gemaklike rusbank. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Hierdie selfsorgwoonstel bied gerieflike verblyf en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Kamer-opset
Kapasiteit: 2
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Kenmerke
Afrikaans
Gratis WiFi
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Gillianlaan 9, Glenhurd, Gqeberha, 6045, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Glenhurd Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gillianlaan 9, Glenhurd, Gqeberha, 6045, Oos-Kaap