+99
Gastehuis in Milnerton

9 on Winkle Boutique Guesthouse

Ateljee-woonstel 1
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed, 'n bank, lessenaar, spieël en 'n haardroër. Verder is daar 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en die badkamer het 'n stort en wasbak, asook 'n aparte toilet reg langsaan. Via trappe lei die slaapkamer na die kombuis met sitplek, 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis parkeerplek, 'n swembad en 'n warmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Stroomdienste
Netflix
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Buitemeubels
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek
Babastoeltjie
Op versoek
Omheinde swembad
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Gemeenskaplike kombuis
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is nie in die instansie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat dele van die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 1 slaapkamer met lugversorging, 'n koninggrootte-bed, enkelbank, 'n lessenaar, 'n spieël en 'n haardroër. Die badkamer het 'n wasbak en stort. Die kombuisie is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en in die sitarea is daar 'n bank vir 3 gaste om op te sit, asook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot gratis parkeerplek, 'n swembad en 'n warmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Hele eenheid
Stroomdienste
Netflix
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Buitemeubels
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek
Babastoeltjie
Op versoek
Omheinde swembad
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Gemeenskaplike kombuis
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Melk
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Rook is nie in die instansie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat dele van die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Kamer 2
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 1 slaapkamer met lugversorging, 'n koninggrootte-bed, dagbed, 'n lessenaar, 'n spieël en 'n haardroër. Die badkamer het 'n wasbak en stort. Die kombuisie is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en in die sitarea is daar 'n bank vir 2 gaste om op te sit, asook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot gratis parkeerplek, 'n swembad en 'n warmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Netflix
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Swem handdoeke
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek
Babastoeltjie
Op versoek
Omheinde swembad
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Gemeenskaplike kombuis
Ketel
Melk
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Rook is nie in die instansie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat dele van die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Kamer 3
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 1 slaapkamer met lugversorging, 'n koninggrootte-bed, 'n bank, 'n lessenaar, 'n spieël en 'n haardroër. Die badkamer het 'n wasbak en stort. Die kombuisie is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Dié kamer lei na 'n sonkamer met 'n tafel en 'n bank vir 2 gaste. Gaste het toegang tot gratis parkeerplek, 'n swembad en 'n warmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Netflix
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Buitemeubels
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek
Babastoeltjie
Op versoek
Omheinde swembad
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Gemeenskaplike kombuis
Yskas
Ketel
Melk
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Rook is nie in die instansie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat dele van die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Room 8 Deluxe Family Room
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Stortjel
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Buitemeubels
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek
Babastoeltjie
Op versoek
Omheinde swembad
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Gemeenskaplike kombuis
Yskas
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Slaapkamer & wassery
Klerekas
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Rook is nie in die instansie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat dele van die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljee-woonstel 2
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woontel is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n wasbak en stort. Via trappe lei die slaapkamer na die leefarea met 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 4, gemaklike banke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot gratis parkeerplek, 'n swembad en 'n warmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Stroomdienste
Netflix
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Buitemeubels
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek
Babastoeltjie
Op versoek
Omheinde swembad
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Gemeenskaplike kombuis
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Yskas
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is nie in die instansie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat dele van die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Room 6 - Deluxe Family Room
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim luukse kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n aangehegte slaapkamer met twee enkelbeddens – perfek vir gesinne of klein groepies. Die kamer sluit ook 'n mini-yskas en 'n persoonlike koffiekroeg met 'n TV in. Geleë op die grondvloer, kombineer dit gemak en luuksheid vir 'n werklik onvergeetlike verblyf.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Stroomdienste
Netflix
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Buitemeubels
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek
Babastoeltjie
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Gemeenskaplike kombuis
Yskas
Ketel
Melk
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Rook is nie in die instansie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat dele van die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

9 Winkle Way, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaeeb28cb652f99580a23cd257cdf505be51884fcaa567d6f9866da64c6581ed219da7c6b93fbb6901c908c6dbb4af10502f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 142 5 1 5 9 Winkle Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.857499411783 18.490387612303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang