Pick your preferred language

English

Afrikaans

Ons ervaar tegniese probleme wat ons telefoonlyne affekteer. Stuur asb. vir ons 'n e-pos na besprekings@lekkeslaap.co.za
Selfsorg in Rosetta

A Boat House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Joleen E
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Natuurskoon, rustigheid, klein avontuurtjies, baie lag, eerlike eenvoud – ’n hartsvak. A Boat House is ’n beeldskone plek – ’n ware stukkie Eden. Die natuurskoon, pragtige plantegroei en die rivier se sagte gekabbel sorg vir ’n ongelooflike rustige atmosfeer. Die gasvrou is baie vriendelik, behulpsaam en het ons opreg welkom laat voel. Ons hondjie het ook heerlik saam met haar hondjie gespeel. Die verblyf is egter meer geskik vir korter kuier. Daar was beperkte self-catering fasiliteite, geen kas vir klere nie en eetgerei slegs vir twee mense, al het ons vir drie bespreek. Die uitleg bied ook min privaatheid, aangesien daar nie ’n deur op die tiener se kamer is nie. Met aanhoudende reën was kosmaak soms uitdagend, aangesien braai die hoof opsie is. Ten spyte van ’n paar praktiese ongemaklikhede het ons die rustigheid en natuurlike omgewing baie geniet. Met ’n paar klein verbeterings kan hierdie pragtige plek werklik uitstaan.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanus T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Nice little cottage. A very long walk from the parking area to the cottage. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Wonderful stay. Beautiful, peaceful, birds' paradise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 Riverwalk Road, Rosetta, 330, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc5480ab90302b39656a1a78c91021bae4bc7b1f42472a4e8140b57bafd0b1ab1b03924ca76b8fbbe4d4531ab731d015a05b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 11 Riverwalk Road Rosetta 330 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -29.30272185708 29.975476513872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang