Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Rosetta

4.3 / 5  
volgens 60 resensies
Lees regte resensies van Rosetta van 60 geverifieerde gaste.
Indien jy Rosetta besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rosetta.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rosetta akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rosetta Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rosetta Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosetta

Glen Ormond is 'n eksklusiewe gastehuis op 'n skilderagtige, stil 6 hektaar eiendom bo die Mpofanarivier tussen Rosetta en Moorivier in KwaZulu-Natal se Middellande. Die gastehuis bied luukse verblyf in privaat en...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 540
R1 232
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Rosetta

Crags Cottage het veilige selfsorg-akkommodasie in die rustige omgewing van die Kamberg-vallei, in die luisterryke Natalse Middellande. Dié lieflike kothuis het uitsigte oor die golwende heuwels, die Spring Grove D...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Rosetta

Raak Rustig is op die skilderagtige Midlands Meander-roete in Rosetta, 12 km vanaf Mooirivier en 8 km vanaf Nottingham-weg. Die kothuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, sitkam...

Vanaf
R3 160
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rosetta

OuHout Self-catering Cottage is op die Springvale plaas, wat 'n werkende melkplaas in die skilderagtige Middellande van KwaZulu-Natal is, tussen Nottingham Road en Rosetta. Daar is perde,'n varkie, asook honde en ko...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rosetta

Forty Winks bied selfsorgverblyf in 'n kothuis wat in die pragtige Kambergvallei in die hartjie van KwaZulu-Natal se kunsvlieghengel-bestemmings by die nuwe Springrove-dam in die Middellande geleë is. Dit is op 'n ...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosetta

Threeways Getaway bied rustige en gerieflike akkommodasie in 'n plaas-omgewing aan die oewer van die Mooirivier met 'n asemrowende uitsig oor die Giants Castle-bergreeks. Verruil die gedruis van die stad met die rus...

Vanaf
R310
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rosetta

Riverside Manor lê teen die heuwels van die Kamberg-streek in die Drakensberge en bied ekslusiewe selfsorgverblyf teen bekostigbare pryse. Doendinge sluit visvang, voëlkyk, rivieroewer-pieknieks en toere deur die ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosetta

Giant's View Village bied selfsorg-eenhede op 'n landgoed ongeveer 8 km vanaf Nottingham Road in die hartjie van KwaZulu-Natal se Middellande. Die woonstelle het groot stoepe met asemrowende uitsigte op die Drakensb...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosetta

Overdale is in die dorpie Rosetta in die pragtige KwaZulu-Natal Middellande geleë. Die gastehuis is maar net 1 km van die R103 af halfpad tussen Nottinghamweg en Mooirivier by die ingang van die pragtige Kambergval...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Rosettate sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Rosetta

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Dunroamin Bed and Breakfast is op 'n kleinhoewe in die KwaZulu-Natalse Middellande, tussen Rosetta en Mooirivier, geleë. Dit is die ideale ligging vir ontspanning, 'n gesinsvakansie, 'n romantiese wegbreek of net '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Rosetta akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Natalse Middelande blad indien jy na meer Natalse Middelande akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za