Pick your preferred language

English

Afrikaans

+58
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Longhill Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

A Dam's View bied selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor die dam. Die eenhede is langsaan die Lawrence De Lange Wildreservaat en die dam. Gaste kan gereeld renosters, eland, koedoes, vlakvarke, lechwes, bobbejane, demherte en verskeie voëlspesies gewaar.

Elke moderne eenheid is stylvol versier en het 'n privaat badkamer en kombuisgeriewe. Die beddens word opgemaak met perkallinne en elektriese komberse. Optiesevesel-WiFi en sekere DStv-kanale word voorsien. Waaiers en gasverwarmers is in die eenhede beskikbaar. Die eenhede bied toegang tot 'n gemeenskaplike patio met buitemeubels.

'n Kontinentale ontbyt en aandete word teen 'n addisionele koste voorsien, indien vooraf gereël.

Veilige parkeerplek is onder 'n motorafdak op die perseel beskikbaar. Braaigeriewe word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Emma V
5.0
Lekker verblyf. Mooi en gerieflik binne. Skoon en netjies.
Des 2025
Louisa B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens, gasvryheid en hulpvaardigheid! Beveel dit beslis aan! Fantasties! Gasvrou en gasheer en staf baie vriendelik en behulpsaam.
Des 2025
Este L
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies, gerieflik, die ideale plek vir oorslaap. Die eienaars is super g. Die kinders het gesê dit voel soos by die huis, net kleiner. Dit sê ...
Sien meer
Des 2025
Juan G
Gesin met klein kinders
5.0
Short stay but lovely! Rhinos right next to the fence at night. Excellent stay with lovely hosts!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Rene O
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, friendly, clean, convenient. Thoroughly enjoyed our stay and looking out for wildlife made it even more interesting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 13 Longhill Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Gaste dink A Dam's View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Longhill Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb25bd76a764c71d15563b2dd98663e1517382dab3e670e0cd660112551f12ec29d65b1555e54843313e45363ed29efac0551?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 13 Longhill Street Queenstown 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.877739992387 26.869565812828
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang