Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (5)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Queenstown

3.7 / 5  
volgens 34 resensies
Lees regte resensies van Queenstown van 34 geverifieerde gaste.
Indien jy Queenstown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Queenstown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Queenstown akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Queenstown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Queenstown Akkommodasie

23 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Queenstown

Madeira Bed is 'n ouwêreldse klein gastehuis in Queenstown in 'n rustige woonbuurt ver vanaf die dorp se rumoer. Verblyf is beskikbaar in 4 en suite-kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed, asook 'n ketel, eetgerei, b...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown

Apart-mint is in 'n rustige en moderne buurt in Queenstown geleë. Dit bied 2 privaat en gerieflike selfsorg-eenhede vir paartjies of sakereisigers. Apart-mint 1 het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omsk...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Queenstown

Knightly Self Catering is in Queenstown in die Oos-Kaap geleë en bied verblyf aan in 'n stil, pragtige eenheid met 'n uitsig op Hangklipberg. Dit is ideaal vir 'n klein gesin as 'n oornag-stop, vir vakansiegangers ...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Queenstown

Conti-Inn is in Queenstown in 'n rustige woonbuurt ver vanaf die dorp se gewoel. Verblyf word in 2 stylvolle eenhede gebied. Elke eenheid het 'n dubbelbed en en suite-badkamer, asook 'n kombuisie wat toegerus is me...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Queenstown

Belle Vue Bed and Breakfast is in Queenstown geleë en bied verskeie luukse kamers. Die 7 kamers het koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens of enkelbeddens, en elke kamer het ’n en suite-badkamer. Beddeg...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown

A Dam's View bied selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor die dam. Die eenhede is langsaan die Lawrence De Lange Wildreservaat en die dam. Gaste kan gereeld renosters, eland, koedoes, vlakvarke, lechwes, bobbejan...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown

Mechells Accommodation bied selfsorg-eenhede in Queenstown in die Oos-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat opsoek is na gerieflike verblyf in 'n rustige area naby aan al die aksie. Die akkommodasie by Mechells bestaan...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Queenstown

At the Woods is in Queenstown geleë en bied ’n keuse van gemeubileerde verblyf aan gaste. Gaste kan enige van die 4 selfsorg-eenhede bespreek: Dagwood, Drift Wood, Mellow Wood, en Good Wood. Twee van die eenhede...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Queenstown

Welkom by Positano Guest House waar jy so tuis sal voel soos by jou eie huis. Ons bied 4-ster-akkommodasie met die beste wat Queenstown offer. Ons is trots daarop dat ons ons gaste gemaklik en gelukkig hou. 'n Heerl...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queenstown

Tranquil House B&B @ 121 Berry Street bied gastekamers in Queenstown. Dié gastehuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede geleë. Tranquil House B&B @ 121 Berry Street beskik oor 2 kamers. Elke kamer h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za