Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- River Deluxe Suites
- Komplimentêre koffiekapsules, melk en beskuit.
- River Superior Suites
- Komplimentêre koffiekapsules, melk en beskuit.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders onder 16 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Kinders tussen 16 en 17 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
- Kinders van 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Geraas:
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Respekteer asb. die privaatheid van mede gaste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 River Lane, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang