8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 315 7th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
A Slice of Paradise bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Hermanus, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Verder is daar 'n ekstra koningingrootte-bed vir ekstra slaapplek, asook 'n gastebadkamer met 'n wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. 'n Etenstafel met sitplek vir 8, langs die kombuis, is perfek vir etes. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Daar is sitplek op die balkon.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Shane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 315 7th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink A Slice of Paradise het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
315 7th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang