+25
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom

A Tapestry Garden Guest House

Standaard Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers en 'n volledige en suite-badkamer met badkamerprodukte. Verder is daar lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv-Hotelpakket, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, lessenaar, WiFi, privaat ingang vanaf die tuin en swembad, en veilige parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt. Parkeerplek is nie ingesluit nie.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
'n Driegangmaaltyd is teen ekstra koste beskikbaar en word in die kamers bedien.
Ontbyt word Maandae tot Sondae 7:00 - 9:00 bedien.
Ontbytpakkies is beskikbaar vir gaste wat vroeg uit die vere is.
Neem asseblief kennis:
Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Laat inklok kan gereël word.
Laat ons weet as jy meer inligting verlang.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers en 'n en suite-badkamer met 'n stort en badkamerprodukte. Verder is daar lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv-Hotelpakket, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, lessenaar, WiFi, privaat ingang vanaf die tuin en swembad, en veilige parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt. Parkeerplek is R25 per dag en is nie ingesluit nie.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
'n Driegangmaaltyd is teen ekstra koste beskikbaar en word in die kamers bedien.
Ontbyt word Maandae tot Sondae 7:00 - 9:00 bedien.
Ontbytpakkies is beskikbaar vir gaste wat vroeg uit die vere is.
Neem asseblief kennis:
Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Laat inklok kan gereël word.
Laat ons weet as jy meer inligting verlang.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

260 Walter Sisulu Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46352e8b5ce39fcc54cd836f7571f6f353c93eaaa85dea1dd5e40acf536891d60e8663fdeba0cb88ab807d0a0f04777ea0c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 260 Walter Sisulu Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.721688375848 27.096777679487

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang