+71
Gastehuis in Swellendam

Aan de Bergen Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jacques M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sal vir seker weer daar gaan woon. Was baie lekker, plek is netjies en skoon, asook ontvangs was vriendelik en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse I
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Lovely guesthouse and hostess. We had a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Thank you for the positive feedback, hope to see you again soon.

Len V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend vriendelik. Baie lekker gebly, vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Baie dankie, waardeer jou terugspeel opreg.

Junnita M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Beautiful place and very neat. The host was very nice on our arrival and helpful. The place was very neat, and the beautiful garden would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla M
1 nag
5.0
Mrt 2026

Peaceful, beautiful, friendly service. Beautiful accommodation with very friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Thank you, Kayla, for the positive review. You light up my day. Kind regards, Cornelia

Chandre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantastiese verbly. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar was baie vriendelik en het ons ontvang by die hek en rondgewys. Die kamers was netjies en ons het regtig ons tyd daar geniet en sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Baie dankie vir hierdie goeie terugvoer, dit word opreg waardeer. Mooi dag Cornelia

Lucinda E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Uitstekende waarde vir geld met oulike gasvrou! Baie, baie lekker! Mamma met 2 het ons veilig gevoel, heerlik gebly en sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.

Gaylene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Delightful fresh home. The surrounding garden is well maintained and pretty. The room is nice and big with an extra bed for a 3rd person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Dit voel soos 'n huis weg van jou huis. Die tuin is baie mooi en die eienaar is aangenaam. Jy voel dadelik tuis. Die ligging is ook goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Baie dankie, Susan. Ek waardeer jou positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien. Mooi aand. Groete, Cornelia

Mark W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fine for what we needed: a one night stopover. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Baie dankie, hierdie terugvoer word opreg waardeer, ek is dankbaar vir dit, en hoop om julle gou weer te sien. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Bethel Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91a54848169f3fe03a213e3c7fbcdede5b8c92638a61bd1f456d7699fd83d666d62fc2d998389cc30a30ae125603f8738f98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 138 5 1 5 3 Bethel Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.028438 20.4318345
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang