Gastehuis in Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 514 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Erica K
1 nag
5.0
Des 2025

Lovely! What a lovely surprise! We will definitely stay here again on our way to Cape Town. The place is clean and beautifully decorated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond C
1 nag
5.0
Des 2025

Comfortable, spacious, convenient, recommended. We had a very comfortable overnight stay while travelling back from our holiday. The room was neat, spacious, and well maintained, making it ideal for a short stopover. Everything we needed was provided, and the overall environment was quiet and relaxing. We would definitely recommend this accommodation to other travellers looking for a comfortable and convenient place to rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moeen M
1 nag
5.0
Des 2025

Cozy, warm and value for money, an underrated property. The location was excellent, the property was extremely clean and well looked after inside and out. Rooms had a fresh smell and linen and bedding were extremely clean. The hostess was very helpful, patient and kind to us. This place went way above our expectations and exceeds its star rating. Definitely a recommended property to stop and stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gemaklik. Lekker ruim en skoon. WiFi met TV konneksie ongelukkig nie baie goed nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Alles wat jy nodig het vir 'n oornag stop. Ons het in die Rooibok kamer gebly. Dit het alles wat jy nodig het vir 'n oornag stop. Selfs ons 2-jarige het maklik tussen ons op die kingsize bed geslaap. Ons het ook lekker geswem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great oorslaap plek. Was 'n goeie, netjiese oorslaap plek. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Ons sal enige tyd weer daar oornag oppad Kapp toe. Ons het baie laat gearriveer, maar die eienaar het nog steeds die inklok proses vir ons baie maklik gemaak met 'n video tot by ons voordeur. Die eenheid was baie mooi skoon en netjies en presies die regte grootte en gemak soos geadverteer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Veilig, skoon, rustig. Baie gerieflik, maklik om te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Ongelooflik. Ongelooflike diens, uitsig om van te droom en beslis een van ons beste oornagervarings ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Hubri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 514

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

23 Op die Oewer Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhAwNmYXOwvJgHvwDZtecl9MrmdwPwbmq8DPNXI3zkODGNzwFGB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 514 5 1 5 23 Op die Oewer Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.259630898547 24.531032555824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang