- 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Op die Oewer Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aan die Oewer nooi jou uit om die gerief, rus en vrede van ons 3-ster-geriewe en puik diens te kom ervaar.
Die gastehuis is op die oewer van die Sondagsrivier geleë, in 'n stil deeltjie van dié geskiedkundige dorpie. Verblyf is beskikbaar in 3 gesinseenhede en 5 eenhede wat elk 'n privaat ingang, en suite-badkamer, 'n TV met Netflix en YouTube, lugversorging, braaigeriewe en veilige parkeerplek het. Optiesevesel-internet word voorsien en gaste kan Netflix en Showmax stroom.
Die swembad- en lapa-areas is ideaal vir 'n koue, verfrissende drankie op 'n warm somersdag en kan ook gebruik word as konferensiegeriewe vir klein groepe van tot 20 mense. Gaste kan verseker wees van asemrowende uitsigte oor die omliggende berge en wildreservaat, of jy kan net lekker ontspan in die skaduwee van die ou eikeboom wat uitkyk oor die groot speelarea vir kinders.
Graaff-Reinet en die omliggende omgewing bied 'n verskeidenheid prettige en sport aktiwiteite asook 'n hele aantal restaurante. Saans kan jy net lekker agteroor sit en die vrede en stilte geniet terwyl jy na die eindelose ster-bespikkelde Karoohemel kyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamer het óf 3 enkelbeddens, óf 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskas, mikrogolf, lugversorging en 'n TV met Netflix en YouTube. Braaigeriewe is buite die kamer beskikbaar. Handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat daar tans water- en elektrisiteitsprobleme in Graaff-Reinet is as gevolg van beurtkrag.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R200 per kind.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is lugversorging en 'n TV met Netflix en YouTube, asook buitebraaigeriewe. Handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat daar tans water- en elektrisiteitsprobleme in Graaff-Reinet is as gevolg van beurtkrag.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R200 per kind.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en 'n oopplan-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, en 'n privaat ingang. Braaigeriewe is beskikbaar. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n TV met Netflix en YouTube in. Handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat daar tans water- en elektrisiteitsprobleme in Graaff-Reinet is as gevolg van beurtkrag.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R200 per kind.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n yskas, mikrogolf, lugversorging, 'n TV met Netflx en YouTube, en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Let asb. dat daar tans water- en elektrisiteitsprobleme in Graaff-Reinet is as gevolg van beurtkrag.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R200 per kind.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 slaapkamers waarvan 1 kamer 'n dubbelbed en die ander kamer 3 enkelbeddens het, en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met eetgerei, 'n mikrogolfoond en 'n yskas toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n TV met Netflix en YouTube in. Handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat daar tans water- en elektrisiteitsprobleme in Graaff-Reinet is as gevolg van beurtkrag.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R200 per kind.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed, 3 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n groot stort. Ander geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, elektriese braaipan, waaier, lugversorging, en 'n TV met Netflix en YouTube in. Daar is braaigeriewe buite die kamer. Handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat daar tans water- en elektrisiteitsprobleme in Graaff-Reinet is as gevolg van beurtkrag.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R200 per kind.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers waarvan 1 kamer 'n koningingrootte-bed het en die ander kamer 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n stoof, yskas, mikrogolf, 'n waaier en 'n TV met Netflix en YouTube in. Binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar. Handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat daar tans water- en elektrisiteitsprobleme in Graaff-Reinet is as gevolg van beurtkrag.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R200 per kind.
Kinders tussen die ouderdom van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Hubri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 568
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Ribbok en Springbok
- Slegs verblyf
- Steenbok en Duiker
- Slegs verblyf
- Vlakvark - Sakpaskamer met 2 enkelbeddens
- Slegs verblyf
- Rooibok
- Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
- Kudu Gesinseenheid
- Slegs verblyf
- Gemsbok - Oopplan-gesinseenheid
- Slegs verblyf
- Eland-selfsorgeenheid