Gastehuis in Graaff-Reinet

Sundays Karoo Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Liezel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantastiese skoon gerieflik. Verbyf is 5 ster. Heerlikste ontbyt. Loopafstand van als. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Sundays Karoo Guesthouse
Liefste Liesl. Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit word hartlik waardeer. Ons sien uit om julle weer hier te hê. Julle was amazing. Groete Cathleen

Nicolo G
1 nag
5.0
Des 2025

Clean and friendly staff and owner. Great time after a long drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great. Dog friendly. Very polite and sociable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helet S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Excellent guesthouse. Had a wonderful stay at Sundays Karoo Guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Absolutely perfect! Thank you for a great stay, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita K
1 nag
5.0
Nov 2025

Gerieflik, vriendelike diens, warm welkom atmosfeer. Baie lekker. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda R
1 nag
5.0
Nov 2025

Uitstekende. Sentraal, skoon, netjies, vriendelik. Gerieflik. Ek kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Will return. Wonderful experience. Safe parking, comfortable accommodation. Breakfast is not to be missed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Luuks, knus, stylvol, afgerond. Ons het heerlik in weelde gebly in die pragtig gemeubeleerde en stylvolle gastehuis. Kathleen het ons wonderlik ontvang en opgegradeer na 'n ander kamer. Sy het ook eetplekke aanbeveel en bespreek. Alles by Sundays Karoo Guesthouse was uit die boonste rakke. Volgende oggend een van die beste ontbyte nog, daar. Keurig en smaakvol. Ons bly nooit weer by 'n ander gastehuis nie. Baie dankie aan al die personeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Sundays Karoo Guesthouse
Dear Mr & Mrs Ahlers, thank you so much for taking the time to write this review. It was an absolute pleasure to be at your service; you were awesome guests. Hope to welcome you back soon. Warm regards, Cathleen & Sundays Karoo Team.

Wernice V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie gerieflik en aangenaam. Ons was baie tevrede met hierdie verblyf. Dit was baie skoon en netjies, en die mense was baie gaaf en ontvanklik. Dit is loopafstand van 'n baie lekker restaurant en het veilige parkering vir jou voertuig. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

69 Somerset Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA761482783d431e7c3d90eaf6769864ee6b841b90fe8ea95d41e17a166307e64c6d948f7949e4ae34a083af9a4b4189f9c782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 69 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.252193446902 24.532676017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang