+59
Gastehuis in Sarah Baartman-distrik

Aasvogelkrans Farm Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elzet H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Epic! Magical! Exquisite! A divine stay in a magnificent, fully equipped place! Truly heaven on earth. The pre-prepared pastas were sublime. The KolKol hot tub was one of our highlights. Pity we didn't stay for a week! Next time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike ontspanne atmosfeer heers in en om chalet. Mens arriveer en geniet. Uitstekende verblyf. Alles wat jy nodig het is beskikbaar in die verblyfeenheid. Omgewing is asemrowend mooi. Alles pragtig skoon en netjies. Maklik bereikbaar vanaf Nieu Bethesda teerpad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristin
Aasvogelkrans Farm Cottages
Wonderful to have you stay with us, thanks for the visit! Glad you enjoyed the cottages and farm and hope you can come again and get some sourdough next time!

Fransa B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Wonderlik! Ons tyd by Aasvogelkrans was baie besonders. Pragtige, netjiese cottage op die mooiste plaas. Ons wens ons kon veel langer bly. Ons kinders (en ons) het die Kolkol swembadjie regtig baie geniet! Kristin was 'n baie aangename gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristin
Aasvogelkrans Farm Cottages
Thanks very much, Fransa. We enjoyed having you and thanks for staying with us. It's always nice when people enjoy the beauty, our baby animals, and the facilities on the farm and the cottages. Thanks for the excellent communication and prompt payment for extras. We hope to see you again and that we'll have our milk cow by then

Liezl D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Pragtig! What a gem! Pragtige plek, ons sal vir seker weer daar stop en volgende keer langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristin
Aasvogelkrans Farm Cottages
Thank you Liezl! We enjoyed hosting your family and love sharing the beauty and farm animal interaction with those who enjoy it too. Do stay longer next time; there's lots to do! Thanks for your flexibility and communication.

Gerhard C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Heerlike rustigheid. Dit is 'n perfekte wegbreekplek in die Karoo. Huisie het alles wat jy wil hê en die staproetes op die plaas is baie mooi. Sal vir seker weer wil gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristin
Aasvogelkrans Farm Cottages
Thank you, we are glad you enjoyed your visit and could soak up the great outdoors and rugged beauty of the Karoo at Aasvogelkrans! Please come again.

Sean W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Great for overnighting or longer. Beautiful farm. Well-appointed cottages. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristin
Aasvogelkrans Farm Cottages
Thank you very much, we are glad you enjoyed the farm and happy to share the beauty of the Karoo with you!

Henk P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2025

Defnitief weer bespreek. Pragtige natuurskoon, alles wat 'n mens nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kristin
Aasvogelkrans Farm Cottages
Hi Henk, Dankie so baie dat jy vir ons kom kuier het! Ons is geseënd om op een van die mooiste plase in die Karoo te bly en boverdig om dit met mense soos jy te deel. Kom asb. weer & bly 'n paar dae langer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Kristin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Aasvogelkrans Farm, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d5b29f6f4efe2bc897e2556e485bd9f1fe0f2b812b802016beb53a62f4c952ec45b7664584f17f0da6b4aeb689cdc44d84b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Aasvogelkrans Farm Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.915986320692 24.561719658896
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang