Aby's Condo
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 62, St Square Estate, Wood drive, Sunningdale, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 310 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aby's Condo bied gerieflike en stylvolle selfsorgverblyf in die veilige St Square Estate in Sunningdale naby die naaste strand en net agter die nuwe Wood Drive Lifestyle Centre.
Die woonstel word via trappe bereik en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n wasmasjien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar en daar is 'n etenstafel met stoele. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die landgoed.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Abigail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Unit 62, St Square Estate, Wood drive, Sunningdale, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Aby's Condo het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 62, St Square Estate, Wood drive, Sunningdale, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang