Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R690.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Rook is in die woonstelle/huise verbode.
Gaste word vir enige skade wat tydens die verblyftydperk aangerig is, aanspreeklik gehou.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste mag nie voertuie op die perseel was, of vis op of voor die perseel skoonmaak nie.
Gaste moet asb. die beheerliggaam se reëls nakom.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
A. Schad Promenade, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang