Beskrywing
Die hut het sy eie balkon en 'n koninggrootte-bed, wat 2 enkelbeddens is wat teen mekaar geskuif is, of 2 enkelbeddens, asook 2 staal kampbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is lugversorging, elektrisiteit, warm water, linne, handdoeke en muskietnette. Die hut is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinder.s
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
- 'n 4x4-voertuig word sterk aanbeveel.
- Adansonia Eco Lodge bied die volgende maaltye aan gaste:
Aandete: R175
Ligte middagete: R75
Ontbyt: R105
Maaltye moet asb. vooraf bespreek word en stel ook personeel in staat om vars bestanddele te kry.
- Daar is 'n klein kontant kroeg met DStv.
- Gaste kan ook hul eie drankies van keuse saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié houthuisie het sy eie balkon, 'n dubbelbed en 2 staal kampbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is lugversorging, elektrisiteit, warm water, linne, handdoeke en muskietnette. Die houthuisie is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
- 'n 4x4-voertuig word sterk aanbeveel.
- Adansonia Eco Lodge bied die volgende maaltye aan gaste:
Aandete: R175
Ligte middagete: R75
Ontbyt: R105
Maaltye moet asb. vooraf bespreek word en stel ook personeel in staat om vars bestanddele te kry.
- Daar is 'n klein kontant kroeg met DStv.
- Gaste kan ook hul eie drankies van keuse saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of N1 to Musina and Doreen Road, Musina District, 0900, Limpopo
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang