Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Geen groepbesprekings word toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat die eienaar se honde op die eiendom woon.
Stiltetyd is tussen 22:00 - 05:00.
Swem word slegs tussen 05:00 - 19:00 toegelaat.
Geen kinders word sonder volwasse toesig by die swembad toegelaat nie
Swem en gebruik van die geriewe is op eie risiko
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring
Daar moet vooraf reëlings getref word vir toestemming vir besoekers om in te gaan, maar geen besoekers word toegelaat om oor te bly nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Seaward Lane, Oslo Beach, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang