Adventure Cape Town
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rochester Close, Heathfield, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Adventure Cape Town is geleë in Heathfield, 'n voorstad van Kaapstad. Dit is die ideale plek vir sakereisigers, paartjies of solo-ontdekkingsreisigers.
Gaste het die keuse tussen 2 eenhede, elk toegerus vir selfsorg en bied plek vir 2 gaste. Elke eenheid het sy eie privaat badkamer en gratis WiFi-toegang.
Gaste kan vliegvisvang by die nabygeleë meer geniet. Die eiendom is 22 km vanaf die V&A Waterfront, 8.5 km vanaf die bekende Surfer's Corner-strand in Muizenberg, en 25.6 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die winkelsentrum en kruidenierswinkels is slegs 3.7 km weg. Die eiendom is naby Constantia-wynplase en Kirstenbosch Botaniese Tuine geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rochester Close, Heathfield, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Adventure Cape Town het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rochester Close, Heathfield, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang