+29

Adventurer's Escape - Eco Cabin and Glamping Tent

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest Hall Road, Portion 8 Farm 495, Kuthumba Eco-village and Forest Reserve, The Crags, 6602, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Adventurer's Escape - Eco Cabin and Glamping Tent is in Southern Crags geleë, net 25 minute se ry vanaf Plettenbergbaai. Adventurer's Escape is tussen die bome versteek op die Kuthumba Forest Reserve and Eco-estate. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n stil toevlugsoord soek ver van die gedruis van die stad.

As 2 gaste bespreek, dan is die tent gesluit en gaste bly in die cabin. As 4 gaste egter bespreek, is beide die cabin en die tent oop. Die cabin het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die glanskamptent het 'n dubbelbed. Daar is 'n buitebadkamer met 'n stort en toilet, sowat 4 m verder.

Die cabin het 'n sitarea met 'n kaggel, 'n buitekombuis en 'n eetarea. Die cabin het ook 'n dek met 'n vuurput, 'n KolKol-houtvuurwarmbad om onder die sterre te ontspan, en 'n unieke plonspoel in 'n boot.

Gaste sal die leeus vroegoggend en -aand hoor brul vanaf Tenikwa Wildlife Rehabilitation Centre of die swart-en-wit Madagaskar lemurs van Monkeyland soggens vroeg hoor fluit.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Yolandi K
Saam met lewensmaat
5.0
Eco, relaxed, nature, rested, enjoyed. Die beste plek vir laaste. Ons het dit so baie geniet en was werklik verbaas met hoe geskik en mooi die cabin i...
Sien meer
Nov 2025
Lectus W S
Saam met vriende
5.0
Unmatched beauty. Serene, tranquil. Brilliant facilities. Just magnificent! Best stay ever!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Justin F
Gesin met tieners
5.0
Excellent connection with nature. Love nature, so this was a 10/10. Beautiful night skies. Awesome forest hiking trail. Close to so man...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Kingsley C
Saam met vriende
5.0
Amazing. Amazing location and the venue was well taken care of. You can see the passion that went into making it an extremely comfortab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Kelly B
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil and breathtaking views. It was amazing and tranquil.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Keegan Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Forest Hall Road, Portion 8 Farm 495, Kuthumba Eco-village and Forest Reserve, The Crags, 6602, Oos-Kaap
  • Gaste dink Adventurer's Escape - Eco Cabin and Glamping Tent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest Hall Road, Portion 8 Farm 495, Kuthumba Eco-village and Forest Reserve, The Crags, 6602, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf3b81b25d427c5d3ebb64c85c439b703a750ebd8e8b925ff9d8331dcdc45344016f27b3ab4ec76c82da267ad475b85f0119?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Forest Hall Road Portion 8 Farm 495, Kuthumba Eco-village and Forest Reserve 6602 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.977417 23.493413
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang