Afpak
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode. Kinders en troeteldiere moet in alle areas deur 'n volwassene vergesel word. Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling. Rommelstrooiing is nie toegelaat nie. Swem in die rivier is verbode weens krokodilwaarnemings. Harde musiek word nie na 20:00 toegelaat nie. Die hek maak om 07:30 oop en sluit om 22:00 (uitsonderings kan gereël word). Eet en drink naby die swembad is verbode. Enige skade wat aangerig word, sal aan die gas gehef word. Gaste word versoek om skottelgoed te was voor vertrek, anders sal die skadedeposito vir addisionele skoonmaak gebruik word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Daisy Kopje, R40, Barberton, 1300, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang