- Slaapplek vir 48 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- C19 onwards towards Sossusvlei, Mariental, Hardap Sien kaart
Beskrywing
Africa Safari Lodge bied luukse verblyf in die middel van die Namibiese bosveld - geïnspireer deur die asemrowende prag van die suidelike Namibiese landskap. Africa Safari Lodge is op pad na die gewilde toeristebestemming, Sossusvlei, geleë.
Verblyf word aangebied in 20 smaakvolle chalets. Daar is 16 standaardkamers wat elkeen 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met storte het. Dan is daar ook 4 Deluxe Gesinskamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad het. Daar is 'n TV in die gemeenskaplike sitarea. Geriewe in elke kamer sluit lugversorging, 'n haardroër, en koffie- en teemaakgeriewe in.
Elke chalet het 'n glasskuifdeur sodat gaste die asemrowende uitsig oor die manjifieke, omliggende vlaktes vanuit die knus dubbelbed kan geniet. Daar is sowat 19 verskillende wilspesies by die lodge, insluitend die witrenoster, blouwildebees, gemsbok en waterbok.
Kom geniet 'n ontspannende aand by die restaurant op die perseel en die spa. Terwyl die plaaslike sjef 'n feesmaal voorberei van die beste beesvleis, skaapvleis, varkvleis of hoender, kan gaste die kelder besoek en die wyn uitkies wat die maaltyd die beste sal komplementeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- C19 onwards towards Sossusvlei, Mariental, Hardap
- Gaste dink Africa Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
C19 onwards towards Sossusvlei, Mariental, Hardap
Sien kaart- Slaapplek vir 48 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang