+32
Selfsorg in Overberg

AfriCamps at Kam'Bati

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Cornelius E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Die naweek se verblyf was baie rustig en baie mooi. Mens rus lekker uit. Die verblyf is baie lekker en rustig. Ek sal net die volgende punte wil uitlig: 1) Die swemarea is baie klein as die kamp baie vol is. 2) Vlieë was 'n baie groot probleem - dalk kyk na pers ligte by elke tent vir die goggas en muskiete. 3) Hulle kan dalk by die AfriCamp tente aandui waar mens mag parkeer en nie parkeer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at Kam'Bati
Baie dankie vir jou terugvoer en dat jy tyd geneem het om jou ervaring te deel. Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf as rustig en mooi ervaar het! Ons is jammer oor die vlieë en die ongemak wat dit veroorsaak het. Ons doen verskeie dinge om die vlieë op die eiendom te beperk, maar ongelukkig kom hulle soms weer terug. Jou voorstel van pers ligte by elke tent is baie waardevol – ons sal dit beslis oorweeg. Dankie ook vir jou ander opmerkings oor die swemarea en parkeerareas. Dit help ons om ons dienste te verbeter en toekomstige gaste se ervaring nog beter te maak. Ons hoop julle kan weer by ons kom uitrus en die stilte geniet!

Zainap G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

We just wanted to express our heartfelt thanks for making our stay so memorable. Our family truly enjoyed every moment and the kids absolutely loved the activities provided. The entire experience was wonderful and your friendly staff and excellent service made it even better. This weekend away was exactly what we needed and we’re so grateful for the effort put into making your guests feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at Kam'Bati
Thank you so much for your kind review. We’re delighted to hear that your family had such a memorable stay and that the kids enjoyed the activities. It means a lot to us to know our team and service made your weekend away so special. We truly appreciate your support and hope to welcome you and your family back again soon.

Johanna L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie nice. Baie nice plek. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at Kam'Bati
Baie dankie vir jou vriendelike boodskap! Ons waardeer dit opreg en is so bly om te hoor jy het jou tyd by AfriCamps geniet. Ons hoop om jou gou weer te sien vir nog 'n heerlike wegbreek!

Kim S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Tranquil, relaxing with loads of fish! Lovely place for families in general. Africamp was great - clean, with everything needed! Kids had a blast at the pools with the slides. Fishing was a huge hit as we caught very large Carp. The weather was great - couldn't have asked for a better vacay! We will be back next time to camp!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dave V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Dit was baie lekker en goed uitgerus. 1 voorstel is net oordentlike whiskeyglas. Ons verblyf was great. Ons het 6 gesinne saamgegaan met kinders. Baie lekker gely. Staff was fantasties. Sou nie omgegee het vir paar sakke hout en ys vir die prys wat ons betaal het vir die verblyf nie. Die additionele kostes vir aktiwiteite was bietjie rof. Ons was bereid om R550 per persoon te betaal vir quadbike adventure, maar R800 per adult en R400 per kind vir 1 uur is bietjie rof. Ons sou 12 mense gewees het wat die aktiwiteit doen, maar teen daai pryse het ons dit gelos. Ek verstaan hulle is 'n buite kontrakteur, maar julle verloor baie verkope teen daai pryse waar daai bikes net eenvoudig in die son staan en mooi lyk. Nie almal is buitelanders nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps at Kam'Bati
Hi Dave, baie dankie vir jou terugvoer, ons is regtig bly om te hoor julle het dit geniet en goed uitgerus vertrek het. Dis lekker om te hoor dat die personeel en die saamkuier met al ses gesinne vir julle spesiaal was. Soos genoem in jou terugvoer, word die quadbike-aktiwiteite deur ’n eksterne diensverskaffer aangebied, en daarom het ons ongelukkig geen beheer oor die pryse nie. Ons waardeer egter jou eerlike insette en dat julle die moeite gedoen het om dit met ons te deel – ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom!

Fatiegh S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2026

Comfortable. Very peaceful, chilled, and the kids were safe to roam around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bronwyn L
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2026

Relaxing, luxurious, beautiful. Lovely, we had the best tent overlooking the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps at Kam'Bati
Thank you for the wonderful review, we're glad you enjoyed your stay.

Phillip F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Almost perfect. Loved it and our kids have never had such a good time. However, green pools were a bit gross and R45 breakage fee for one wine glass felt quite unfair. WiFi was poor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santé E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantastic. We had a lovely time. The children loved all the facilities. The tents are fully equipped and even though we went in during winter, the fireplace made our stay nice and cozy. We would certainly go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at Kam'Bati
Good day, Sante, thank you for the great review! We're glad to hear you and the kids had a lovely stay and that the fireplace kept things cosy. We hope to welcome you back soon!

Glen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A great 2 nights in a great venue. Well worth the outing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at Kam'Bati
Good day Glen, thank you for your wonderful review! We are pleased to hear you enjoyed your stay and hope to welcome you back again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 450

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek

AfriCamps at Kam'Bati, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 65 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd775d3dbef5588f4a387c70a37b73214e2e58a1bbca1f3a921977050fa37f45adfb2c0d34da72918caa8cf5133cc7e5220e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 AfriCamps at Kam'Bati Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.079972944316 20.284831984131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang