50 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 50 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- R600, AfriCamps Champagne Valley Resort, Cathkin Park, 3310, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
AfriCamps Champagne Valley bied 'n unieke boetiek-glanskampervaring met 'n uitsig oor die rustige bos in die hartjie van die Sentrale Drakensberge, net 2 en 'n half uur se ry vanaf Durban.
Daar is 10 lieflike tente en elke struktuurtent bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tente lei na stoepe met sitplek, braaigeriewe en houtvuurwarmbaddens.
Die beroemde Monk's Cowl-ingang na die Maloti-Drakensberg Nasionale Park is net 7 km ver en bied toegang tot ikoniese voetslaanroetes soos Champagne Castle en Cathedralpiek. Gaste kan die woud op die plaas verken waar verskeie voëlspesies gewaar kan word of by die varswaterplaasswembad ontspan en die berguitsig bewonder.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 435
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R600, AfriCamps Champagne Valley Resort, Cathkin Park, 3310, KwaZulu-Natal
- Gaste dink AfriCamps Champagne Valley het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R600, AfriCamps Champagne Valley Resort, Cathkin Park, 3310, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 50 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang