African Affair Bush Retreat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen spoed — 40 km/h op teerpaaie en 20 km/h op grondpaaie

Die kamers word elke tweede dag skoongemaak (nie op 'n openbare vakansiedag nie)

Laat weet ons asseblief as u daaglikse diens benodig, sodat ons 'n reëling teen 'n bykomende koste kan tref (nie op 'n openbare vakansiedag nie)

Geen rommelstrooiing nie

Geen troeteldiere toegelaat nie

Moenie diere voer, nader of probeer vang nie

Geen geraas of harde musiek tussen 21:00 en 05:00 nie

Geen vuurwerke of hommeltuie toegelaat nie

Vure word slegs in die aangewese braaiplek-area toegelaat

Geen brandhoutversameling nie

Maak asseblief seker dat onbewaakte vure behoorlik bedek is

'n Boete van R2 000,00 sal vir elke oortreding gehef word

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 6 900
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 6 900
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 489 Maroela street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2040bba89097cbef4be5f125bb1f18531c77817f9d917a89be3b918d29ea45ed0b4d07ee7b12bea1a62082c6808c30bd9392?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag, vir 8 mense 489 Maroela street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.345533325242 30.974229271241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang