African Perfection 2
10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17, 20 Pepper Street, Supertubes, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
African Perfection 2 is 'n selfsorgvakansiehuis met pragtige uitsigte oor die Supertubes-strand wat net 50 m vanaf die huis is. Hierdie verblyf is geskik vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende kuswegbreek.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vierde en vyde slaapkamers het koninggrootte-beddens. Al die slaapkamers het 'n platskerm-TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv.
Die skuifdeure lei na die balkon met buitemeubels en sonstoele waar gaste die manjifieke see-uitsig kan inneem en ontbyt kan eet teen 'n ekstra koste by die African Perfection Restaurant oorkant die pad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Chezanne Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17, 20 Pepper Street, Supertubes, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17, 20 Pepper Street, Supertubes, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang