Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
476 lekke plekke om te bly
Jbay Accommodation bied 'n mengsel van gerief in die kusvoorstad Kabeljous, Jeffreysbaai, perfek vir sakereisigers,...
RyQ-C, is 'n lieflike selfsorg vakansie-eenheid in Jeffreysbaai. Ons bied gehalteverblyf en is ideaal vir 'n paartj...
Rosa's Beach Cottage
Rosa's Beach Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis in Jeffreysbaai, 100 m van Kitchen Window's Beach af en 450 m va...
Aston Abalone is 'n selfsorgvakansiehuis in Astonbaai in Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op ...
Roll-Inn@Myrtle
Roll-Inn@Myrtle is 'n privaat selfsorgsuite wat aan die eienaar se huis in Jeffreysbaai minder as 600 m vanaf die s...
The Marina House is 'n pragtige vakansiehuis in Jeffreysbaai reg langs die water in Marina Martinique. Dit is ideaa...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer