Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Sky Villa

Remington Villa
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Remington Villa bied 2 gemaklike en stylvolle en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n muskietnet en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamers lei na 'n onderdaksitarea en -eetarea met 'n uitsig oor die randvloeiswembad en tuin. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n waaier. Daar is 'n TV met Netflix in elke slaapkamer. Die villa het 'n kombuis wat met 'n lugbraaier, stoof en yskas-vrieskas toegerus is. Remington Villa is eksklusief en privaat. Alle eet- en spysenieringsdienste is privaat beskikbaar in elke woonstel. Remington Villa is gemik op die buitelewe. Daar is 'n stoep met gemaklike sitplek en braaigeriewe. Die lodge het gratis parkeerplek op die perseel. Die tariewe geld vir selfsorgverblyf, maar daar is 'n opsie om op te gradeer na B&B-verblyf of B&B met aandete. Die ontbyt sal Kontinentaal wees. Kontak die lodge direk indien gaste wil opgradeer. Safaris na die Krugerwildtuin is beskikbaar teen ekstra koste en die lodge kan daguitstappies reël na Swaziland, die Panoramaroete, Mosambiek of 'n braai in die Krugerwildtuin. Meer besonderhede hieroor kan direk met die bestuurder bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

As 'n verbintenis tot beide die omgewing en gaste, maak African Sky Villas gebruik van sonkrag en 'n 5000-liter-water Jojo-tenk.

Gaste het die opsie om 'n kontinentale ontbyt en aandete, sowel as safari's in die Krugerwildtuin teen 'n ekstra koste, vooraf te bespreek.

Sky Villa is in 'n bewarea geleë en handhaaf streng reëls om sy omgewing te beskerm. Om die welsyn van die diere te verseker, word gaste aangeraai om nie 'n harde geraas te maak, musiek te speel of nie aan oormatige middelmisbruik deel te neem op die perseel nie. Boonop word gaste nie toegelaat om tussen 18:00 en 06:00 op die paaie te stap nie. Rook word slegs in aangewese gebiede toegelaat, en die brand van wierook of muskietrolletjies word binnenshuis verbied. Sky Villa is trots daarop om 'n gesonde en rustige omgewing vir sy gaste en die wild rondom dit te handhaaf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sky Villa
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Sky Villa bied 2 ruim en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n muskietnet en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Een van die slaapkamers het 'n 4 m-skuifdeur met 'n uitsig oor die swembad, stoep en bosveld. Die ander slaapkamer het 'n 2 m-skuifdeur met 'n uitsig oor die stoep. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n waaier. Een van die slaapkamers het 2 leunstoele met 'n voetstoeltjie en die ander slaapkamer het 'n rusbank. Daar is 'n TV met Netflix in elke slaapkamer. Sky Villa se kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond en yskas-vrieskas toegerus. Die lodge spog met 'n liefde vir die buitelewe. Die stoep het 'n braai-area met gemaklike sitplek en braaigeriewe. Daar is ook 'n buite-eetarea met 'n sonsambreel en grasdak-sitarea asook 'n dek met sonstoele. Daar is pragtige bome op die stoep insluitend knoppiesdoringbome, jakkalsbessiebome en rooihaakdoringbome. Die stoep het ook 'n groot swembad. Gaste in Sky Villa het eksklusiewe gebruik van die bogenoemde. Daar is gratis parkeerplek by die lodge. Die tariewe geld vir selfsorgverblyf, maar daar is 'n opsie om op te gradeer na B&B-verblyf of B&B met aandete. Die ontbyt sal Kontinentaal wees. Kontak die lodge direk indien gaste wil opgradeer. Safaris na die Krugerwildtuin is beskikbaar teen ekstra koste en die lodge kan daguitstappies reël na Swaziland, die Panoramaroete, Mosambiek of 'n braai in die Krugerwildtuin. Meer besonderhede hieroor kan direk met die bestuurder bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

As 'n verbintenis tot beide die omgewing en gaste, maak African Sky Villas gebruik van sonkrag en 'n 5000-liter-water Jojo-tenk.

Gaste het die opsie om 'n kontinentale ontbyt en aandete, sowel as safari's in die Krugerwildtuin teen 'n ekstra koste, vooraf te bespreek.

Sky Villa is in 'n bewarea geleë en handhaaf streng reëls om sy omgewing te beskerm. Om die welsyn van die diere te verseker, word gaste aangeraai om nie 'n harde geraas te maak, musiek te speel of nie aan oormatige middelmisbruik deel te neem op die perseel nie. Boonop word gaste nie toegelaat om tussen 18:00 en 06:00 op die paaie te stap nie. Rook word slegs in aangewese gebiede toegelaat, en die brand van wierook of muskietrolletjies word binnenshuis verbied. Sky Villa is trots daarop om 'n gesonde en rustige omgewing vir sy gaste en die wild rondom dit te handhaaf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 400
R2 400 R1 920
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koperkapel-straat 2344, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 15
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f18d849243fbebdfcf34aa472c319cc80b77d3c6e6afa369d01817dc56d5aa9bba011168dc5c9836c0a3ec8c7a1363c262f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 2344 Koperkapel Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.338792377166 31.778664886951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem