+6
Gastehuis in Mookgopong

Afrique du Sud Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Antony C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie lekker gebly. Geen probleme nie. Baie lekker gebly. Gasvryheid was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
1 nag
5.0
Jul 2025

Heerlik oornag. Goeie veiligheid. Goeie en vriendelike ontvangs. Die kamer was netjies. Ek het lekker geslaap. Net 'n onnugtering toe ek die oggend opstaan was daar geen koffie in die kamer nie, en die ketel was vol suurlemoen/skille en sade.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ankia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Boek beslis weer! Geniet die privaatheid. Eenheid netjies. Rustige area. Skoon eenheid. Gemaklike beddens. Privaat eenkant. Genoeg spieëls en kragpunte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Heerlik oornag gehad. Baie aangenaam, effens verouderde fasiliteite. Heerlike ontbyt voorgesit teen uiters billike prys. Ligging naby aan besige straat was steurend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon en rustig. Mooi, skoon en netjies. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadene West S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Baie lekker! Is werklik 'n aangename en vriendelike tuiste om te slaap. Die kamer is netjies, skoon en goed toegerus en genoeg matte. Koffie, suiker, tee, melk en water was beskikbaar. Die heerlike boereontbyt was vullend en baie goed voorberei – heerlik en vars gemaak. Die heerlike reuke van die kombuis se kant het my aan my ouma se huis laat dink. Ek sal almal aanbeveel om daar te bly. Baie aangename mense. Mens voel sommer tuis in die huis. (10/10).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Presies wat ek nodig gehad het. Presies wat ek nodig gehad het. Skoon, nekies en privaat. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ramaesela Rita T
1 nag
5.0
Jun 2025

Value for money. The host was very patient; she waited at the gate for us as the navigation took us to the opposite side of the street.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Affordable, clean, safe and comfortable. Great value for money, well situated, easily accessible and spacious. Joey was very friendly and more than willing to help with any request. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina N
1 nag
4.8
Jul 2025

Veilig, netjies, rustig, gasvry. Baie lekker gebly. Dis baie rustig en veilig. Sal beslis verblyf hier aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

33 7th Street, Mookgophong, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxYjI1OTAyLTdmYWYtNDFhOS1hZTk2LWQxOTkyNDE4MWU2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 33 7th Street Mookgophong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.513556931172 28.711899518967

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang