Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Graaff-Reinet

Agave Self-catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Chrisna G
1 nag
5.0
Des 2025

Netjies, skoon en ten volle toegerus. Sal terugkom. Very comfortable and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda Lindie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfect! Ons het ons verblyf by Agave Self Catering in Graaff-Reinet ongelooflik geniet. Die plek is netjies, smaakvol ingerig en laat ’n mens dadelik tuis voel. Alles was skoon en goed toegerus, met aandag aan die klein detail wat die verblyf ekstra spesiaal maak. Die atmosfeer is rustig en perfek vir ontspanning, en die ligging is ideaal om Graaff-Reinet en sy omgewing te verken. Die gasheer was baie vriendelik en het alles duidelik en mooi aan ons uiteengesit, wat die verblyf nog aangenamer gemaak het. Ons sal beslis weer hier bly en kan Agave Self Catering met groot vrymoedigheid aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Comfortable and a great stop over for the night. Beautiful room, very small but acceptable for one night. Friendly reception and a safe neighbourhood. The shower was the only complaint. It was very smelly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker rustig, vervrissend en sonder twyfel nog een van die beste kopneersit plekke. Baie lekker, al was dit oor die selfoon, het ons gasheer ons lekker laat welkom voel, alles verduidelik en ons was rustig en vry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Skoon netjies, alles nuut in die eenheid en veilig. Pierre is die perfekte gasheer. Dankie vir die vriendelike ontvangs en ekstra myl. Ek kan 'Agave' met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fabian V
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Comfortable and hospitable. My stay was good, comfortable and very tidy. Friendly welcome and no issues at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart H
1 nag
4.6
Jan 2025

Great. Alles was goed met baie gemaklike bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Roni P
1 nag
4.4
Des 2025

Enjoyable. I enjoyed the stay. The unit has all the facilities a person needs. Quiet area and close to whatever one might need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Bekostigbare netjiese plekkie. 100% tevrede, baie netjies, alles wat nodig is vir 'n heerlike oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGtExnLu8HvgPzRsSfcXUmE6XeZLfsw2K4regnt5nUrJH0dLmm3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 8 Globe Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.256118436507 24.533996720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang