Agave Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Agave Self-catering is in die rustige dorp Graaff-Reinet geleë. Die dorp word gekenmerk deur vriendelike inwoners, historiese argitektuur uit die 19de eeu, golwende heuwels en groot oop vlaktes.

Die gastehuis het 2 stylvolle slaapkamers, elk met 'n privaat ingang. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenhede het albei 'n kombuisie wat toegerus is vir basiese selfsorg. Daar is lugversorging, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Braaigeriewe, gratis WiFi, 'n swembad en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Doendinge in Graaff-Reinet sluit forel-vang, voëlkyk, stap, valskermsweef, en gespesialiseerde toere vir wildbesigtiging, rotskuns, fossielstudies en 'n staptoer deur die lokasie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Agave Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R820 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za