- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Agave Self-catering is in die rustige dorp Graaff-Reinet geleë. Die dorp word gekenmerk deur vriendelike inwoners, historiese argitektuur uit die 19de eeu, golwende heuwels en groot oop vlaktes.
Die gastehuis het 2 stylvolle slaapkamers, elk met 'n privaat ingang. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenhede het albei 'n kombuisie wat toegerus is vir basiese selfsorg. Daar is lugversorging, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Braaigeriewe, gratis WiFi, en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Doendinge in Graaff-Reinet sluit forel-vang, voëlkyk, stap, valskermsweef, en gespesialiseerde toere vir wildbesigtiging, rotskuns, fossielstudies en 'n staptoer deur die lokasie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 8 Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Agave Self-catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang