Pick your preferred language

English

Afrikaans

+27
Selfsorg in Graaff-Reinet

Agave Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Agave Self-catering is in die rustige dorp Graaff-Reinet geleë. Die dorp word gekenmerk deur vriendelike inwoners, historiese argitektuur uit die 19de eeu, golwende heuwels en groot oop vlaktes.

Die gastehuis het 2 stylvolle slaapkamers, elk met 'n privaat ingang. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenhede het albei 'n kombuisie wat toegerus is vir basiese selfsorg. Daar is lugversorging, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Braaigeriewe, gratis WiFi, en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Doendinge in Graaff-Reinet sluit forel-vang, voëlkyk, stap, valskermsweef, en gespesialiseerde toere vir wildbesigtiging, rotskuns, fossielstudies en 'n staptoer deur die lokasie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Linda Lindie N
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect! Ons het ons verblyf by Agave Self Catering in Graaff-Reinet ongelooflik geniet. Die plek is netjies, smaakvol ingerig en laat ’n mens dadelik...
Sien meer
Des 2025
Frances D
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and a great stop over for the night. Beautiful room, very small but acceptable for one night. Friendly reception and a safe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Genevieve N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig, vervrissend en sonder twyfel nog een van die beste kopneersit plekke. Baie lekker, al was dit oor die selfoon, het ons gasheer ons lekk...
Sien meer
Des 2025
Daniel E
Besigheidsreis
5.0
Skoon netjies, alles nuut in die eenheid en veilig. Pierre is die perfekte gasheer. Dankie vir die vriendelike ontvangs en ekstra myl. Ek kan 'Agave' ...
Sien meer
Okt 2025
Fabian V
4.8
Comfortable and hospitable. My stay was good, comfortable and very tidy. Friendly welcome and no issues at all.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 8 Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Agave Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGtExnLu8HvgPzRsSfcXUmE6XeZLfsw2K4regnt5nUrJH0dLmm3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 8 Globe Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.256118436507 24.533996720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang