Ahava Accommodation
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Raymond Avenue, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ahava Accommodation bied 'n knus tuinkothuis op die eienaar se eiendom in die bekoorlike kusdorp Scottburgh, perfek geskik vir beide vakansie- en sakereisigers.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 2-plaat-gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n sentrale eetkamertafel met 3 sitplekke. Die aangrensende sitkamer bied 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste en gratis WiFi-toegang.
Gaste kan toegang tot 'n braai-area geniet, wat bydra tot die ontspanne atmosfeer van hierdie uitnodigende toevlugsoord. Ideaal geleë binne maklike bereik van die strand, winkels en plaaslike geriewe, bied die kothuis beide gerief en gemak. Veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Raymond Avenue, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Raymond Avenue, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang