+60
Hotel in Humewood

Ahoy Boutique Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Leonie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2020

Love love love this place. We had a blast. It was amazing. Everything you can ask for it's there. We were fortunate to have stayed in the penthouse and it was just fabulous and gorgeous. The view from our balcony was just to die for. I would recommend this hotel to couples who just want to get away from the usual busy life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jack V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2019

Gemaklik naby PE se middelpunte. Gerieflik naby die strand/pier, restaurante en die westelike oewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2019

Ons het baie lekker gerieflik gebly. Ons het van 5 - 8 April by Ahoy gebly terwyl ons ons seun gaan ondersteun het wat die Ironman-kompetisie gedoen het. Aangesien ons al die oggend geland het, het ek die vorige dag gevra of ons moontlik vroeër kon inklok as 14:00. Ons is 9uur geskakel om te sê ons kamer is gereed. Ons was so dankbaar aangesien ons baie vroeg die oggend opgestaan het en net wou uitpak en rus. Verder was die ontbyt baie lekker en meer as genoeg. Daar was ook snacks en drinkgoed in die kamer wat wonderlik was. Ons het regtig baie lekker gerus. Die stoep was ook so gerieflik en die uitsig was fantasties. Baie dankie aan die span by Ahoy. Wel gedaan!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denisha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

19 La Roche Drive, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3627698ff63bf26170b1e3511a1e57f65c303f47bc91153d0b8b74f697de12293060dddf2ed0520954d634881751434f4be0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 19 La Roche Drive Humewood 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978613593993 25.642196685021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang