Al-te-Bly Strandhuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen rokers word toegelaat nie. Geen partytjies word toegelaat nie. Meubels mag nie binne die huis geskuif word nie, en binnenshuise meubels, insluitend stoele, tafels en soortgelyke items, mag nie buite geneem of buite gebruik word nie. 'n Maksimum van 11 gaste word toegelaat, insluitend kinders en babas. 'n Afsonderlike skoonmaakfooi is betaalbaar voor die inklokdatum. 'n Volledig terugbetaalbare breekskadedeposito is betaalbaar voor okkupasie om enige skade wat tydens die verblyf aangerig is, te dek. Enige skade aan die eiendom sal aan die gas gehef word vir herstelwerk.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Galjoen Street, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang