+15

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rickus N
1 nag
5.0
Jan 2026

Waarde vir geld. Baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Absoluut aanbeveel. Beslis ja, baie netjiese, veilige en naby mall vir eetplek en besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaux P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker! Baie oulike plekkie! Vriendelike gasheer. Plekkie was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoleka M
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

I stayed to relax before my long journey to Scotland. The place was very secure and quiet. Reasonable distance from the O. R. Tambo (Bolt cost me R60). The host was very welcoming and always at hand when I needed something. The mall with a wide range of restaurants is within walking distance from the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Surita D
1 nag
4.6
Jan 2026

Vergenoegd. Heerlik dankie. Melk, suiker en soet kon bykom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charlotte D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Very nice. Perfect for our stay over. The host is very kind and helpful. Excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof L
1 nag
5.0
Sep 2025

Rustig. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenia F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Veilig, skoon, vriendelik. Ek en my verloofde het baie lekker gebly by Alderlane, dit was veilig, mooi en skoon en ook naby aan alle geriewe winkels en ons sal definitief weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlik gewees. Ons het baie lekker geslaap. Sal vir seker aanbeveel. Baie vriendelike diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philisiwe G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent stay. Great and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leslie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Aldergrove Avenue, Kempton Park, 1621, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b54921ff7374e363df090b768317987bc9a5c739a12b1238ea30e5f85a7fece36df56843965493af68fea44905203138ca8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 Aldergrove Avenue Kempton Park 1621 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.1149439 28.2554545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang