Alexandra Bed & Breakfast
Beskrywing
Hierdie driepersoonskamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en is in die hoofgebou geleë. Dit maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word slegs op 'n kamerbasis vertoon.
Huisreëls
Rook is nie binne die kamers toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste word ook daaraan herinner dat geen harde musiek na 22:00 toegelaat word nie.
Personeel sal die kamers daagliks skoonmaak. Gaste word vriendelik versoek om alle waardevolle items, soos horlosies, beursies, selfone, slimhorlosies, skootrekenaars en tablette, in die kas te bêre. Dit stel die huishouding in staat om die kamers meer doeltreffend skoon te maak.
Let asseblief daarop dat ontbyt teen 'n bykomende fooi per persoon gehef word en vooraf by die gasheer bespreek word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Hierdie driepersoonskamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en is buite die hoofgebou geleë. Dit maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word slegs op 'n kamerbasis vertoon.
Huisreëls
Rook is nie binne die kamers toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste word ook daaraan herinner dat geen harde musiek na 22:00 toegelaat word nie.
Personeel sal die kamers daagliks skoonmaak. Gaste word vriendelik versoek om alle waardevolle items, soos horlosies, beursies, selfone, slimhorlosies, skootrekenaars en tablette, in die kas te bêre. Dit stel die huishouding in staat om die kamers meer doeltreffend skoon te maak.
Let asseblief daarop dat ontbyt teen 'n bykomende fooi per persoon gehef word en vooraf by die gasheer bespreek word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is buite die hoofgebou geleë en is ingerig met 3 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat ontbyt teen 'n ekstra fooi per persoon gehef word en vooraf by die gasheer bespreek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word slegs op 'n kamerbasis vertoon.
Huisreëls
Rook is nie binne die kamers toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste word ook daaraan herinner dat geen harde musiek na 22:00 toegelaat word nie.
Personeel sal die kamers daagliks skoonmaak. Gaste word vriendelik versoek om alle waardevolle items, soos horlosies, beursies, selfone, slimhorlosies, skootrekenaars en tablette, in die kas te bêre. Dit stel die huishouding in staat om die kamers meer doeltreffend skoon te maak.
Let asseblief daarop dat ontbyt teen 'n bykomende fooi per persoon gehef word en vooraf by die gasheer bespreek word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is buite die hoofgebou geleë en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word slegs op 'n kamerbasis vertoon.
Huisreëls
Rook is nie binne die kamers toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste word ook daaraan herinner dat geen harde musiek na 22:00 toegelaat word nie.
Personeel sal die kamers daagliks skoonmaak. Gaste word vriendelik versoek om alle waardevolle items, soos horlosies, beursies, selfone, slimhorlosies, skootrekenaars en tablette, in die kas te bêre. Dit stel die huishouding in staat om die kamers meer doeltreffend skoon te maak.
Let asseblief daarop dat ontbyt teen 'n bykomende fooi per persoon gehef word en vooraf by die gasheer bespreek word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
306 Alexandra Road, Pelham, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang