Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Nabygeleë Streke
Durban
Howick
Pinetown

Resensies van Pietermaritzburg

3.9 / 5  
volgens 78 resensies
Lees regte resensies van Pietermaritzburg van 78 geverifieerde gaste.
Indien jy Pietermaritzburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Pietermaritzburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pietermaritzburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pietermaritzburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pietermaritzburg Akkommodasie

69 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR720
R648
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg North,
Pietermaritzburg

The Hidden Inn is in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal geleë. The Hidden Inn is 'n oasis weg vanaf die stadslewe, met omliggende woude en 'n uitsig oor die swembad vanaf die eenhede. Verblyf word in 3 B&B-eenhede ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Wembley,
Pietermaritzburg

Die Sleeping Bao B&B is sowat 8 jaar gelede in een van Pietermaritzburg se vernaamste voorstede gestig. Dié luukse B&B is minder as 5 minute vanaf die N2 tussen Johannesburg en Durban, maklik bereikbaar vanaf plaas...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg North,
Pietermaritzburg

Town View bied gemaklike selfsorgverblyf in 2 gemeubileerde woonstelle wat smaakvol versier is. Die woonstelle is in 'n veilige kompleks in die noordelike buurt, Clarendon, in Pietermaritzburg geleë. Die kompleks b...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg North,
Pietermaritzburg

Valley Vista Lodge is 'n luukse gastehuis geleë in Athlone, ongeveer 3 km vanaf die Pietermaritzburg middestad. Die gastehuis bied uitsigte oor die stad en omliggende areas. Dit is maklik bekombaar vanaf die snelwe...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Scottsville,
Pietermaritzburg

79 On Ridge Bed & Breakfast is 'n gerestoureerde Victoriaanse huis wat oorspronklik in 1928 gebou is. Die huis spog steeds met sy oorspronklike Oregon-dennehout-vloere, -deure en -vensters. Verblyf by 79 On Ridge B...

Vanaf
R180
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House word besit deur Errol en Elmarie en is slegs 15 minute se ry van Pietermaritzburg se middestad af. Dit is die ideale oornagplek vir gaste op pad na die Ooskus of op soek is na 'n...

10% af Aanbod!
VanafR900
R810
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg North,
Pietermaritzburg

Lincoln Cottages is trots daarop om bekroonde B&B-selsorgverblyf in die hartjie van Lincoln Meade, Pietermaritzburg te bied. Die kothuise is lekker naby alle geriewe, vele skole, hospitale, en is 10 minute se ry na ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Ashburton,
Pietermaritzburg

Ekhaya Lodge is 'n gegoede B&B in Ashburton, net 10 minute se ry van Pietermaritzburg af. Dit is na aan die N3-hoofweg na Durban en Johannesburg, wat dit 'n gewilde oornagplek maak vir sakereisigers en vakansiegange...

Vanaf
R1 110
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg North,
Pietermaritzburg

Bancroft B&B is in die beboste, lowergroen heuwels van Hilton, bokant Pietermaritzburg, die hoofstad van KwaZulu-Natal. Ons bied 3 uiters gerieflike B&B-suites. Die Gesin-suite kan tot 4 gaste akkommodeer. Daar is ...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg

Camdeboo Lodge bied B&B-verblyf aan die buitewyke van Hilton langs die Hilton-college met asemrowende uitsigte oor die Middellande en op die Drakensberge. Camdeboo Lodge bied gerieflike verblyf in 4 plaashuisstyl-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pietermaritzburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Natalse Middelande blad indien jy na meer Natalse Middelande akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za