+5
Gastehuis in West Acres

Alibama House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hercules E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjies, gerieflik, veilig – ’n heerlike wegbreek naby alles. Ons het die afgelope naweek by Alibama Gastehuis in Mbombela oorgebly en was uiters beïndruk. Die gastehuis is netjies, skoon en gerieflik, met ’n gevoel van veiligheid wat ons verblyf baie aangenaam gemaak het. Dit is ook ideaal geleë naby hoofroetes en sentrums, wat dit ’n uitstekende keuse maak vir reisigers. Ons kan Alibama Gastehuis hoogs aanbeveel vir enigeen wat ’n gemaklike en sorgvrye verblyf in Mbombela soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Gerieflike skoon vriendelike diens. Baie lekker. Gerieflik ingerig. Moderne afwerking. Naby aan Laeveld Laerskool, naby winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Brechtje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

65 Alibama Road, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0ZWZjNzIzLWQ3ODAtNGM0Ni1hZjIzLWY4YTIzMzA5MTVmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 65 Alibama Road Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.48757 30.95809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang