+9
Selfsorg in Monument Heights

Alice in Wonderland

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Ortlepp Street, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Geleë in Kimberley en omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe, bied Alice in Wonderland 'n ideale toevlugsoord vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie knus eenheid is apart van die eienaar se hoofhuis en het sy eie privaat ingang. Die oopplan-ruimte bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en 'n bad met 'n oorhoofse stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Muur-TV, 'n aangewese werkruimte en toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daarbenewens word gaste veilige parkering gedurende hul verblyf gebied. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is North Cape Mall 1.1 km weg, terwyl The Big Hole 2.5 km van die eiendom af geleë is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 6 Ortlepp Street, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Ortlepp Street, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5308eca0ea46927d33b3cae3ef4fe9d2bbb42ad09c1600bae07fd955cb20d7022ab3dc69e4fa1458b390a2982ec29252e51d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 6 Ortlepp Street Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.7568591 24.7662124

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang