Alikreukel b29

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

As gevolg van streng reëls van die beheerliggaam word geen jongmens-groepe of studente toegelaat nie.

Ander inwoners van die kompleks moet altyd in ag geneem word. Geen harde musiek of partytjies of enige steurende gedrag teenoor ander inwoners word in die kompleks toegelaat nie.

Geen ekstra gaste of dagbesoekers word toegelaat nie.

Geen ekstra parkeerplek is in die kompleks nie.

Rook is verbode in die eenheid en gange van die kompleks.

Indien gaste nie aan hierdie reëls gehoor gee nie, sal hulle gevra word om die perseel te verlaat sonder enige terugbetalings.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 40 Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA803306ba9de7ec9d362c824f4f07588429fe9010c80b25e8701648a20b53a5d4284fd85ff1003a52d0c19641e30c1651ac6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 52 5 1 5 40 Kaap De Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.126193603723 22.115499973297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang