Beskrywing
Hierdie eenheid is op die woonerf en beskik oor 1 slaapkamer en is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n babakot is beskikbaar op versoek. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook gratis WiFi. Die eenheid het sy eie ingang en stoep waar gaste kan kuier en hul oggendkoffie geiet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let asb. daarop dat geen kinders die swembad mag gebruik sonder toesig nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en daar is 'n babakot op versoek beskikbaar. Daar is 'n slaaparea, kombuisie, lessenaar en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n TV teen die muur. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond toegerus. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar en die eenheid het sy eie ingang en parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond.
Huisreëls
Let asb. daarop dat geen kinders die swembad mag gebruik sonder toesig nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 2 tot 3 gaste met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n bababedjie is op aanvraag beskikbaar. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad. Daar is 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n lessenaar. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond. Die eenheid het toegang tot onbeperkte WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit in 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond.
Huisreëls
Let asb. daarop dat geen kinders die swembad mag gebruik sonder toesig nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Annecke Street, Premier Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang