Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Letsitele (2)
Tzaneen (35)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (337)
B&Bs (22)
Lodges (94)
Hotelle (10)
Gastehuise (47)
Selfsorg-eenhede (164)

Resensies van Laeveld

4.3 / 5  
volgens 185 resensies
Lees regte resensies van Laeveld van 185 geverifieerde gaste.
Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Laeveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laeveld Akkommodasie

344 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Laeveld

Lalamo Guest House is in 'n deel van die Valley van die Olifante met sy wild en unieke Afrika-atmosfeer geleë. Akkommodasie is beskikbaar vir vakansiegangers én sakereisigers. Gaste kan kies tussen dubbel-, 2-en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Phalaborwa, Laeveld

Cottage Lenisè is 'n selfsorgkothuis in Hornbill's Rest is op die eienaar se perseel, in 'n rustige area aan die buitewyke van Phalaborwa geleë. Die perseel is ideaal geleë slegs 12 km vanaf die Phalaborwa-hek na...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Haenertsburg, Laeveld

Art Gallery Guest House bied Franse-styl verblyf wat perfek is vir paartjies, sakereisigers en 'n ideale oorstopplek vir Kruger Park in Haenertsburg. Die luukse kamers het 'n dek met 'n berg-uitsig en bied 'n ligte...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Raptors Lodge Accommodation is in die hartjie van Hoedspruit geleë, tussen die Kruger Wildtuin en die Blyderivierspoort. Dié klein en unieke bewaringsgeoriënteerde dorp bied verskeie interessante toere en doendin...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Laeveld

Fullmoon Paradise Lodge bied gastekamers op ’n plaas aan die buitewyke van Morebeng. Daar is 23 individueel versierde kamers wat elk ’n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed or 2 enkelbeddens het, en elke kame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Phalaborwa, Laeveld

Impala Chalets - Phalaborwa bied gerieflike gemeubileerde chalets met slaapplek vir 2 tot 4 gaste, net 'n entjie se ry van verskeie restaurante en winkels af. Daar is 3 chalets met lugversorging en enkelbeddens. El...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Laeveld

Leadwood Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 spoggerige bosveld-lodges in 'n stil, eksklusiewe, afgesonderde gedeelte van Hoedspruit Wildreservaat waar die wild vrylik rondloop. Die hoofbosveldlodge word om...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Laeveld

Thornhill Safari Lodge is geleë binne die groter Krugerwildtuin se ekosisteem, slegs 40 km van wildtuin se Orpen-hek. Dié omgewing is een van die voorste bestemmings vir eko-toeriste en die uitsigte op die Drakens...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Laeveld

Die African Rock Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë, sowat 30 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin. Dié lodge is eksklusief en in Afrika-styl gebou. Daar is Deluxe-kamers en ’n Gesinseenheid. Gerie...

33% af Aanbod!
VanafR2 600
R1 733
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Laeveld

Shikwari Game Reserve bied 2 verblyftipes in 2 kampe op 'n 200 ha perseel naby die Krugerwildtuin en die Panorama. Die wildreservaat is onder die platorand. Geniet majestieuse uitsigte op die berge, rustige atmosfee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Die Laeveld is 'n wêreld van rykdom. In die boorde hang die vrugte swaar aan die bome en in die bosveld klou 'n grootoognagapie verbete aan 'n tak. Langs die pad is daar stalletjies wat sakke neute en houtbeeldjies verkoop en op die vlaktes loop daar troppe wild. Hier pak jy 'n tawwe 4x4-roete met ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za