+31
Selfsorg in Stormsrivier

Alkantmooi

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
2.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Rensha W
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Gesellig, veilig en baie lekker. Dit was heerlik en baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizette E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2026

Asemrowende seeuitsig. Ons verblyf was oor die algemeen baie aangenaam. Die voorafkommunikasie, insluitend die hek se kode, het toegang en inklok baie maklik gemaak. Die uitsig oor die see is asemrowend, en die strand is naby en maklik bereikbaar – ’n groot pluspunt. Die beddegoed was skoon en vars, en die ruim sitkamer het bygedra tot ’n gemaklike en ontspanne atmosfeer. Ons het ook die vinnige reaksie baie waardeer toe die geyser foutief was – dit is nog dieselfde dag herstel, baie dankie daarvoor. Die enigste nadeel was dat ons nie toegang tot die waskamer gehad het nie. Daar was wel die opsie om teen ’n ekstra fooi van ’n skoonmaker gebruik te maak vir wasgoed, maar direkte toegang sou geriefliker gewees het. Ten spyte hiervan sal ons die plek beslis aanbeveel vir ’n heerlike see-wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tjaard
Alkantmooi
Middag, Baie dankie vir jou terugvoer, dit word op prys gestel. Sal definitief kyk na waskamer geriewe vir lang okkupasies.

Johan M
Kort verblyf
4.6
Mrt 2025

Heerlike plek, kort dalk net bietjie aandag aan die plek hier en daar. Ligging is ongelooflik, lieflike plek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Sep 2025

We had a lovely stay with friends, beautiful view, but the house needs some attention. The view was stunning, but the house needs some attention, like a coat of paint in the braai area. The light in the braai area was missing, and the tap handles in the bottom room's shower were missing. The kitchen was well equipped. There were no towels and toilet paper, which we were told about. Rather fix these things and charge a bit more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ruby B
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

The close proximity to the sea is breathtaking. The pictures of the rooms were misleading.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Therese R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2024

Dis 'n fantastiese plek, maar die huis se onderhoud kort baie aandag. Fantastiese stukkie paradys. Detail soos geen handdoeke en vuil badmatjies, geen toiletpapier.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2024

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon V
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Mrt 2024

Teleurstellend. Die uitsig is regtig besonders, maar dit is al. Misleidende foto's en beskrywing.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Aug 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Tjaard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 10)
Bespreek

6 Eersterivier Road, Tsitsikamma, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA101edb1942b9ee0fe0da81e6ccccbb82ae79e6591e18da45edd5750cc181c378226e8091b6b638578905651bb3f18627785f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 10) 9 5 1 4 6 Eersterivier Road Tsitsikamma 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.070251215343 24.214503419522

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang