+8
Selfsorg in Graaff-Reinet

Allendale Plaas Gaste Kothuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jv J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Peaceful. Great stay with beautiful views all around. Peace and peace everywhere. Brenda was always communicative and helpful. Unit is cozy and comfortable. . Big areas to do long walks and enjoy nature. We enoyed star gazing and beautiful sunsets. . Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Escape to nature. Quaint cottage that is well equipped. Wide open spaces with the sounds of nature all around you. Brenda was an excellent host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful and welcoming. Very restful. Lovely and clean. Friendly and engaging. A remarkable braai pack of lamb chops, boerewors, braai broodjies and salad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe / Sheryl M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Highly recommended. It was so relaxing on this beautiful farm, we felt our holiday had gotten off to a great start! Perfect place for travelling with our Labrador. We will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Rustig en baie lekker. Baie rustige en uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter W
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Exactly what we needed. A good overnight stay. Lots of space to stretch the legs. The host was very friendly. There was a small hiccup with the dinner, but that was a genuine mistake. Dogs were made very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gavin R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Awesome. It was ideal for what we needed: a bed and a hot shower. This, for someone looking for safe wide open spaces, is just the place. The Sunday night meal by arrangement was to die for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Heerlike en gerieflike oornagstop. Heerlik gekuier, ook bietjie rondgeloop op die plaas. Baie vriendelik ontvang, en die braaipak met roosterkoekdeeg en een slaai was 'n absolute wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein P
1 nag
4.4
Apr 2024

N lekker plek om te oornag, rus en vrede. Verblyf was gerieflik, skoon en netjies en die rustigheid om na 'n lang dag op die pad net die stilte van 'n Karoo plaas te geniet is tog te lekker. Al die basiese geriewe is beskikbaar en die blyplek is stylvol met 'n Karoo karakter. Brenda is vriendelik en daar om besoekers te verwelkom en seker te maak alles is in orde. Die sonsondergang is iets spesiaal en op 'n wolklose nag is die sterre te veel. Kuier op die stoep met 'n uitsig oor die berge en vlaktes bly spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hein P
1 nag
5.0
Okt 2023

Rustig en stilte met 'n uitsig oor die vlaktes en Karoo koppies met sonsondergang. Dit was vir ons 'n eerste ervaring op 'n gasteplaas. Brenda het ons vriendelik ontvang en seker gemaak ons het alles wat nodig is, insluitend 'n bekertjie vars plaasmelk. Rustigheid en stilte na 'n warm dag op die pad, met die af en toe geblêr van 'n lammertjie in die agtergrond, het bevestig dat ons op 'n "werkende" Karoo plaas oornag. Die verblyf was gerieflik ingerig, skoon en netjies en eie aan 'n egte Karoo plaashuis. Beslis 'n baie lekker ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Allendale Farm, N9 between, Graaff Reinet & Middelburg, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4NWY2ODEwLWE0ODgtNDc2YS04YzkwLWE0ZWQ3M2Q4YzIyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 55 5 1 5 Allendale Farm N9 between 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.07784744713 24.678656458855
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang