Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Aloevale Karoo Plaashuis
- Selfsorg
- Steenbok Kothuis
- Selfsorg
- Lechwe Kothuis
- Selfsorg
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Daar is beperkings om troeteldiere op die plaas te hê aangesien dit 'n werkende plaas is wat kleinvee het wat vrylik op die plaas rondloop.
'n Klein hoeveelheid komplimentêre vuurmaakhout word voorsien en sou gaste ekstra benodig kan dit by die verblyf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Oatlands Road, Riet Fontein Farm Portion 4, Klipplaat, 6255, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang