Pick your preferred language

English

Afrikaans

+14
B&B in Randburg

Always on Serenity

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 21 Van der Stel Street, Kensington B, Johannesburg, 2194, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Always on Serenity is 'n sentraal geleë eenheid op die grens van Bryanston. Dit werk op sonkrag en het ook 'n rugsteunkragopwekker wat betroubare elektrisiteit bied tydens onderbrekings. Die eenheid is gemaklik en geskik vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike verblyf in die omgewing.

Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en 'n ketel. Daar is ook 'n klein hoekie wat as 'n lessenaar kan dien. 'n Slim-TV met stroomplatforms is beskikbaar, sowel as gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot buitesitplek en 'n Weber-braai. Veilige parkering is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 21 Van der Stel Street, Kensington B, Johannesburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

21 Van der Stel Street, Kensington B, Johannesburg, 2194, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa663c04175f2a23c2a5dccd5923b77d759f696fdd1a926fa0d77bbf8598664a56e07fe959af0247e92f9cf339332aebf038c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 21 Van der Stel Street Kensington B 2194 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -26.0771068 28.0034671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang