Amabutho Lodge
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 93 Victoria Street, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Amabutho Lodge is sentraal geleë in die bekoorlike dorpie Dundee.
Dié lodge het slaapplek vir 70 gaste in 31 standaardkamers en 2 gesinseenhede. Die standaardkamers het elkeen 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gesinseenhede beskik elkeen oor 4 enkelbeddens of 2 koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Elke kamer het 'n TV, DStv, lugversorging, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n braai-area, konferensiegeriewe, 'n kroegarea, 'n veerpyltjiebord, 'n pooltafel en veilige parkeerplek.
Nabygeleë besienswaardighede sluit die Talana-museum, die Nambiti Privaat Wildreservaat, Dundee Buiteklub en Dundee Rolbalbaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Amabutho Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 93 Victoria Street, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
93 Victoria Street, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang